PrimaNota.ru - самый крупный в мире бесплатный архив песенных текстов, аккордов, табулатур и нот


Misc Unsigned Bands - The All Alls - Ek En Jy En Jy En Ek - аккорды и текст

Регистрация Запомнить меня
Войти через:  Facebook Google Twitter Vk Yandex Mail.ru

Misc Unsigned Bands - The All Alls - Ek En Jy En Jy En Ek - аккорды и текст

Печатать
Просмотров: 69
The All Alls - Ek En Jy En Jy En Ek
Misc Unsigned Bands
C     Am     G     C
Dis ek en jy en jy en ek
C     Am     G     C
Saam is ons op hierdie plek tevrede
C     Am     G     C
Vergeet van die verlede

C     Am     G     C
Die tyd is hier die tyd is nou
C     Am     G     C
Jyt vir my en ek vir jou
C     Am     G     C         C     Am     G     C
Vir ewig en vir altyd . . . Vir ewig en vir altyd

F          C          G
Ek vat jou hand en ek hou dit vas
F          C          G
Ek druk jou styf teen my borskas vas
F          C          G
Ek soen jou op jou wang
F          C          G
Ek sal jou altyd vang, dis ek en jy en jy en ek
F          C          G
Oh oh oh . . . 

C     Am     G     C
Saam vat ons die langpad aan
C     Am     G     C
Maak nie saak waarheen ons gaan
C     Am     G     C
Eks jou man, sal jou altyd bystaan

C     Am     G     C
Jy kyk vir my en ek vir jou
C     Am     G     C
Saam sal ons ń toekoms bou
C     Am     G     C
Dis net jy! Jy is my trouvrou

Dm       F        Am         G
Jy moet net onthou, jy kan my vertrou
Dm       F        Am         G
Met alles wat jy het
Dm       F        Am         G
Jy moet dit net weet, ek sal jou nooit vergeet
Dm       F        Am         G
Dis ek en jy e jy en ek
Добавлено: 06.10.2015
Другие материалы по этой песне:
  • Аккорды и текст

Страница создана 06.10.2015
http://primanota.ru/misc-unsigned-bands/all-alls-ek-en-jy-en-jy-en-ek-chords.htm
Привет, Гость.
Предлагаем пройти революционный курс по гитаре.
Подарок от PrimaNota.Ru, забирай!