PrimaNota.ru - самый крупный в мире бесплатный архив песенных текстов, аккордов, табулатур и нот


Richard En Lochner - Tussen Treine - аккорды и текст, видео

Регистрация Запомнить меня
Войти через:  Facebook Google Twitter Vk Yandex Mail.ru

Richard En Lochner - Tussen Treine - аккорды и текст, видео

Печатать
Просмотров: 216
Tussen Treine
Richard En Lochner
		   D                                   F#m	
EK WONDER WAT VAN JOU GEWORD HET
G                         A	
JY WAT NOG SO BY MY SPOOK
D                                          F#m	
EK WEET NET ONS HET DIE VUUR GEMAAK
G                                 A	
DIE WERELD AAN DIE BRAND GESTEEK
D                            F#m                       G                          A	
NOU IS DIE NAGTE SOVEEL STILLER , DIE DAE EIS HUL EIE TOL
D                                          G                        D	
MAAR ONS TWEE WAS DIE WILDE WIND SE BLARE
        Em                      G                      A	
ONS KAARTJIE Lê DIE HELE WERELD VOL

              D                          F#m                       G                                A	
TUSSEN TREINE, TUSSEN STASIES, Lê DAAR BASIES NET DIE LEE SPORE
              D                          G                               D                         A                            G    D	
TUSSEN TREINE, TUSSEN STASIES, Lê DIE LEE SPASIE VAN DIE ONSKULD NOU VERLORE

D                                      F#m	
NOU VRA EK WAAR HET ALLES BEGIN
G                                       A	
DIE DING VAN LOS WEES VOOR DIE WIND
D                                F#m	
ONTHOU JY NOG DIE ROOK, DIE YSTER
G                             A	
DIE LIG WAT IN DIE VERTE BLINK
D                                        F#m                G                                     A	
DAN DINK EK TERUG AAN SOVEEL DAE, SOVEEL STAWE OP DIE SPOOR
       D                   G                                 D	
JA, DAAR WAS VOORHEEN 'N TYD VAN TREINE
Em                             G                          A	
WAAR EN WANNEER HET ONS DIT VERLOOR

              D                          F#m                       G                                A	
TUSSEN TREINE, TUSSEN STASIES, Lê DAAR BASIES NET DIE LEE SPORE
              D                          G                               D                         A                            G    D	
TUSSEN TREINE, TUSSEN STASIES, Lê DIE LEE SPASIE VAN DIE ONSKULD NOU VERLORE

D                          F#m	
ELKE KEER WAS DIT 'N AFSKEID
G                                       A	
MAAR ELKE KEER WEER 'N BEGIN
D                                F#m	
'N HONDERD HALTES LANGS DIE SPOOR
G                                 A	
ELKE STASIE HET SY EIE SKIM
D                                         F#m              G                       A	
MISKIEN HET EK VERLEER OM TE KYK, JY BEPAAL JOU EIE BAAN
       D                      G                         D	
SOMS SIEN EK DIE SKADU VAN JOU SPIEELBEELD
     Em                 G                               A	
AS SPIEELS VERBROKKEL VOOR DIE MAAN

              D                          F#m                       G                                A	
TUSSEN TREINE, TUSSEN STASIES, Lê DAAR BASIES NET DIE LEE SPORE
              D                          G                               D                         A                            G    D	
TUSSEN TREINE, TUSSEN STASIES, Lê DIE LEE SPASIE VAN DIE ONSKULD NOU VERLORE


     
Добавлено: 29.08.2013
Другие материалы по этой песне:
  • Аккорды и текст

Страница создана 29.08.2013
http://primanota.ru/richard-en-lochner/tussen-treine-chords.htm
Привет, Гость.
Предлагаем пройти революционный курс по гитаре.
Подарок от PrimaNota.Ru, забирай!