PrimaNota.ru - самый крупный в мире бесплатный архив песенных текстов, аккордов, табулатур и нот


Richard En Lochner - Liefliedjie - аккорды и текст, видео

Регистрация Запомнить меня
Войти через:  Facebook Google Twitter Vk Yandex Mail.ru

Richard En Lochner - Liefliedjie - аккорды и текст, видео

Печатать
Просмотров: 99
Liefliedjie
Richard En Lochner
		   Lief Lidjie deur RvdW / LdK

D	
MET JOU WIL EK ALTYD ELKE OOMBLIK DEEL
    F#m	
MET JOU SAL DIE LEWE MY NOOIT KAN VERVEEL
    G	
MET JOU WIL EK OP 'N MALLEMEULE RY
     D                A	
MET JOU WIL EK IN DIE MAANSKYN VRY

D	
VIR JOU WIL EK ARMS VOL SONNEBLOMME PLUK
     F#m	
VIR JOU WIL EK MY KITAARSNARE RUK
     G	
VIR JOU WIL EK ROOIWANG APPELBOME PLANT
     D                       A	
VIR JOU WIL EK 'N DUISEND BIDKERSE BRAND

         G             D	
JY IS MY SOMERSHUIS SE RANKROOSBOS
   A            D	
MY HERFSGETY SE ROOIBRUIN BLOS
   G            D	
MY WINTERTYD SE BOONTJIESOP
   A              G       D	
MY LENTEBRUID, MY BLOEISELPOP

D	
VIR JOU WIL EK 'N ROOI KERSIEBOORD AANPLANT
    F#m	
VIR JOU WIL EK HANDE VOL SOET WIEROOK BRAND
   G	
EK WIL VIR JOU 'N LIED VAN GEILGROND SING
   D                          A	
EK WIL VIR JOU 'N MANDJIE VOL BLOMME BRING

        G                    D	
WANT JY LAAT MY VOEL SOOS 'N KONINGSKIND
   A                    D	
JY LAAT MY SING SOOS 'N SOMERSWIND
   G                   D	
JY LAAT MY LAG SOOS 'N SIRKUSNAR
   A       G              D	
JY MAAK MY KOP SKOON DEUR MEKAAR

JY IS MY SOMERSHUIS.....

     
Добавлено: 07.10.2013
Вам также может быть интересно:
Другие материалы по этой песне:
  • Аккорды и текст

Страница создана 07.10.2013
http://primanota.ru/richard-en-lochner/liefliedjie-chords.htm
Привет, Гость.
Предлагаем пройти революционный курс по гитаре.
Подарок от PrimaNota.Ru, забирай!