PrimaNota.ru - самый крупный в мире бесплатный архив песенных текстов, аккордов, табулатур и нот


Richard En Lochner - Kinders Van Afrika - аккорды и текст, видео

Регистрация Запомнить меня
Войти через:  Facebook Google Twitter Vk Yandex Mail.ru

Richard En Lochner - Kinders Van Afrika - аккорды и текст, видео

Печатать
Просмотров: 87
Kinders Van Afrika
Richard En Lochner
		   Kinders van Afrika deur RvdW / LdK

D                      Em                  G           D       A	
DIE KINDERS VAN AFRIKA SIT LANGS DIE VUUR, KRAP IN DIE LOUWARM AS
D                   Em                    G             A          D	
VERHALE EN MITES VERVLIEG IN DIE NAG, DIE TOEKOMS IS 'N STORIE UIT PAS

     Em                 D	
DIE JARE HET HUL IN DIE STAMPBLOK GEMAAL
    G                  A	
MET WETTE GESKAAF EN GESKAAL
    Em                     D	
HUL GISTERS HET HUL IN DIE NANAG VERLAAT
   G                    A	
VERBLIND, AFGESONDER, GEHAAT

    D                  Em                  G            D        A	
DIE KINDERS VAN AFRIKA STOOK NOU DIE VUUR, BLAAS OP DIE ROOIWARM AS
   D                Em              G             A         D	
VERHALE EN MITES HERRYS IN DIE NAG, LEGENDES WORD WEER AANGEPAS

       Em                   D	
EN DIE JARE VAL WEG SOOS 'N OU DROE BLAAR
   G                  A	
VERGETE, ONTWAPEN, ONTAAR
    Em                D	
DIE DAE HERRYS AS DIE NANAG BREEK
        G                     A	
SOOS 'N PHOENIX WAT ALLES WIL WEET

       D                  Em                      G               D            A	
EN DIE KINDERS VAN AFRIKA LOOP DEUR DIE LAND, MET FAKKELS WAT DIE DUISTER LAAT VLUG
D                     Em                        G            A            D	
SKADU'S VERHELDER, VERDWYN IN DIE BRAND, EN DIE DUISTER MAAK PLEK VIR DIE LIG

       Em                    D	
EN DIE NUWE DAG BREEK MET 'N VRUGWATER VLOED
G                  A	
HELDER EN WARM VOL BLOED
      Em                         D	
MET GEBOORTE VAN KENNIS WORD DIE DUISTER VERDRYF
           G                       A	
EN MET DIE STEM VAN 'N KIND WAT UITROEP

    D                   Em                    G            D        A	
KOM KINDERS VAN AFRIKA, KOM SAAM MET ONS, KOM LAAT ONS DIE LIGDAG BEGROET
   D                       Em                   G          A           D	
VERGEET VAN DIE DUISTER SE KETTING EN SLOT, KOM LAAT ONS MEKAAR NOU ONTMOET

n'KOSI SIKELEL iAFRIKA


     
Добавлено: 16.08.2013
Другие материалы по этой песне:
  • Аккорды и текст

Страница создана 16.08.2013
http://primanota.ru/richard-en-lochner/kinders-van-afrika-chords.htm
Привет, Гость.
Предлагаем пройти революционный курс по гитаре.
Подарок от PrimaNota.Ru, забирай!