PrimaNota.ru - самый крупный в мире бесплатный архив песенных текстов, аккордов, табулатур и нот


Richard En Lochner - Fanie En Jabulanie - аккорды и текст, видео

Регистрация Запомнить меня
Войти через:  Facebook Google Twitter Vk Yandex Mail.ru

Richard En Lochner - Fanie En Jabulanie - аккорды и текст, видео

Печатать
Просмотров: 120
Fanie En Jabulanie
Richard En Lochner
		   Fanie en Jabulani deur RvdW / LdK

D         F#m          G                  A	
FANIE EN JABULANI WAS SAAM, MAAR OOK NIE SAAM NIE
D                F#m              G           A	
KLEINTYD HEELDAG SAAMGESPEEL, DIE SUIDERSON GEDEEL
Em       D             G                  A	
FANIE EN JABULANI LEER LOOP, MAAR OOK NIE SAAM NIE
D                F#m          G                A	
GROOTWORD TYD SE PAADJIES HET SKIELIK NIE MEER NAAM NIE

Em                    D	
DIE PAAIE KRUIS, LOOP DOOD, VERDWYN
       G               A	
IN DIE SLAGGAT VAN DIE TYD
Em                      D	
VRIENDSKAP VERDWAAL, VERLOOR DIE SPOOR
       G                A	
IN DIE KLITSGRAS VAN VERWYT

D        F#m         G                 A	
FANIE EN JABULANI VERSTAAN, MAAR NIE MEKAAR NIE
D                F#m           G              A	
DIE NUWE TYD HET INGEHAAL, DIE SUIDERSON WORD VAAL
Em       D             G                       A	
FANIE EN JABULANI LEER HAAT, MAAR DIT MAAK NIE SAAK NIE
D                 F#m         G             A	
GROOTWORD TYD HET NOU GEWORD, KLEINTYD IS GESKAAK

[Chorus]

D        F#m               G                  A	
FANIE EN JABULANI STRY DIE STRYD, MAAR NIE TE SAAM NIE
D                F#m          G           A	
DIE TYD IS UIT GESTIPPEL, DIE SUIDERSON GEVLEK
Em       D             G                        A	
FANIE EN JABULANI LEER STERF, OP HAAT SE DONKER WERF
D                F#m               G           A	
GROOTWORD TYD IS DOODWORD TYD, KOM KINDERS DIS SLAAPTYD



     
Добавлено: 15.07.2013
Другие материалы по этой песне:
  • Аккорды и текст

Страница создана 15.07.2013
http://primanota.ru/richard-en-lochner/fanie-en-jabulanie-chords.htm
Привет, Гость.
Предлагаем пройти революционный курс по гитаре.
Подарок от PrimaNota.Ru, забирай!