PrimaNota.ru - самый крупный в мире бесплатный архив песенных текстов, аккордов, табулатур и нот


Richard En Lochner - Anthem - аккорды и текст, видео

Регистрация Запомнить меня
Войти через:  Facebook Google Twitter Vk Yandex Mail.ru

Richard En Lochner - Anthem - аккорды и текст, видео

Печатать
Просмотров: 100
Anthem
Richard En Lochner
		   Anthem by RvdW / LdK

F                  C 
DIS SKEMER OOR ONS LAND
    Dm                   Bb 
DIE VREEMDE GLOED VAN 'N VERRE BRAND
     F       Bb             F           C 
HANG OOR DIE NEWELS VAN DIE ROOK-MIS EN RëEN
    F               C 
DIE KRANSE STAAN AS SKILDWAG
         Dm             Bb 
VOOR DIE DONKER DROM SE HOONLAG
         F               Bb         F  C 
WAAR DIE SLANGGIF IN DIE KOUE AARDE POLS

        F                C 
OOR DIE WITKANT, OOR DIE SWARTKANT
        Dm                Bb 
OOR DIE SKAAKBORD VAN DIE HARTLAND
          F        Bb          F  C 
KRUIP DIE GROOT KANNONE AL HOE NADER
    F            C 
ONGEHOORD EN ONGESIENE
       Dm               Bb 
IN DIE DRUP-DRUP VAN MORFIENE
         F       Bb           F  C 
LOOP DIE UURGLAS NOU ALGAANDE LEEG

                    F 
MAAR IEWERS IS DAAR VREDE
      Bb                C 
EN 'N BETTER DAG, EN 'N NUWE HEDE
                  F 
EN IEWERS IS DAAR VREDE
       Bb               C 
EN DIE WEERKLANK VAN 'N SUIWER REDE
                  F      G        C 
EN IEWERS IS DAAR VREDE, WIE WEET WAAR 

        F    Bb    C 
MAG DIE GODE ONS BEWAAR
        F    Bb    C 
MAG DIE GODE ONS BEWAAR
                 Bb      F 
MAG DIE GODE ONS ALMAL BEWAAR

                         C 
WAARHEEN DAAL DIE DONKER MAAN
    Dm        Bb 
WAT SAL OP SY SEKEL STAAN
    F       Bb            F       C 
DIE LAND Lê VOL EN RYP IN VRUG EN BLOM
         F                C 
VOOR DIE SILWER, VOOR DIE ROOI
         Dm             Bb 
VOOR DIE MESPUNT EN DIE PROOI
          F         Bb             F         C 
SLAAN DIE STAALBLOU WEERLIG OP DIE VALBYL SE LEM

        F                 C 
NOU WEERKLINK DIE HORINGGESKAL
   Dm              Bb 
EN IEWERS MOET DIE DOLOS VAL
       F     Bb               F     C 
IN DIE DROEë STOF WAT OOR DIE AARDE Lê
        F            C 
OOR DIE ERWE VAN ONS VAAD'RE
         Dm          Bb 
WOED DIE WILDE EN MAKA'BRE
          F      Bb                F         C 
KLINK DIE SOMBER KLAAGLIED VAN DIE NADERENDE DOOD

                    F 
MAAR IEWERS IS DAAR VREDE....




     
Добавлено: 17.06.2013
Другие материалы по этой песне:
  • Аккорды и текст

Страница создана 17.06.2013
http://primanota.ru/richard-en-lochner/anthem-chords.htm
Привет, Гость.
Предлагаем пройти революционный курс по гитаре.
Подарок от PrimaNota.Ru, забирай!