» 
 » 
Valiant Swart - Duisend Myl Blues



Misc Unsigned Bands - Valiant Swart - Duisend Myl Blues - аккорды

Тональность: 
0
Масштаб: 
100%
Прокрутка: 
0
Проще!
Аппликатуры
Нотный режим
Valiant Swart - Duisend Myl Blues
Misc Unsigned Bands
[ Предположительная тональность: G ]

Valiant Swart - Duisend Myl Blues
---------------------------------

G  C  D  G  C  D

       G          C D
As ek saans na my baby verlang
 G          C      D
En dis ver van my blou oseaan
 G           C      D
As die duisend myl blues my vang
  G        C      D
Sing ek songs van die sterre en die maan

As ek wens ek was terug in my straat
By my baby in my kaya in die kaap
As die duisend myl blues met my praat
Dan le ek wakker in die plekke waar ek slaap

C    D   G
Soms as ek in 'n vreemde stad is
      C '       D        G
Gaan staan ek op die hoogste gebou
     C       D          G
Dan laat ek dat die liggies my wegvat
  C
met die langpad
    D          C    G
En dan vergeet ek so bietjie van jou
          C      D
Maar dan gaan ek af en stap uit in die strate
       C       G
en ek mis jou

(Koor tot fade)

Misc Unsigned Bands - Valiant Swart - Duisend Myl Blues - ноты

(включить)
Другие материалы по этой песне:
  • Аккорды, текст

https://primanota.net/misc-unsigned-bands/valiant-swart-duisend-myl-blues-chords.htm