PrimaNota.ru - самый крупный в мире бесплатный архив песенных текстов, аккордов, табулатур и нот


Lucas Maree - Die Weduwee Se Kruik - аккорды и текст, видео

Регистрация Запомнить меня
Войти через:  Facebook Google Twitter Vk Yandex Mail.ru

Lucas Maree - Die Weduwee Se Kruik - аккорды и текст, видео

Печатать
Просмотров: 162
Die Weduwee Se Kruik
Lucas Maree
		   Die Weduwee se kruik deur Lucas Maree

Em                              C      D        Em	
ONS ALMAL IS MAAR BANG, DAT DIE LIEFDE DALK SAL OPRAAK
    C                   D            Em	
DUS PROBEER ONS DIT TOT STERWENS TOE BEWAAK
                                 C       D       Em	
EN DAN BERE JY DIT VEILIG IN JOU HART SE DIEPSTE KLUIS
           C            D               Em	
EN HOU JOU NAASTE OP 'N AFSTAND MET JOU VUIS

             C              G              D	
MAAR DIS DIE GOETERS WAT JY WEGGEE WAT JOU RYKMAAK
       C              G            D	
EN DIS DAARMEE WAT JY MENSE OM JOU RAAK
   C           G            D              Em	
EN WAT BETEKEN LIEFDE AS JY DIT NIE GAAN GEBRUIK NIE
      C               D               Em	
EN 'N BLOM SE GEUR AS NIEMAND DAARAAN RUIK NIE

C              G                  D          Em	
EK VERMOED DIE HART WERK SOOS DIE WEDUWEE SE KRUIK
          C    G            D	
WAT VOL BLY AL SOU SY DIT GEBRUIK
C              G                  D          Em	
EK VERMOED DIE HART WERK SOOS DIE WEDUWEE SE KRUIK
       C             D          Em	
EN DIE LIEFDE IS DIE OLIE IN SY BUIK

Em                                 C     D    Em	
DIE EINTLIK SO EENVOUDIG, MAAR ONS ALMAL MURMUREER
         C              D            Em	
WANT DIE LIEFDE HET 'N  LES WAT BAIE MIN VAN ONS KAN LEER
                                 C       D                  Em	
JY KAN NIE LIEFDE OPTEL, SOOS IN BOEKHOU BALANSEER NIE
             C       D           Em	
WANT LIEFDES WINS SE SOM BLY OMGEKEERD

     
Добавлено: 15.06.2013
Другие материалы по этой песне:
  • Аккорды и текст

Страница создана 15.06.2013
http://primanota.ru/lucas-maree/die-weduwee-se-kruik-chords.htm
Привет, Гость.
Предлагаем пройти революционный курс по гитаре.
Подарок от PrimaNota.Ru, забирай!