PrimaNota.ru - самый крупный в мире бесплатный архив песенных текстов, аккордов, табулатур и нот


Koos Du Plessis - Sprokie Vir N Stadskind - аккорды и текст, видео

Регистрация Запомнить меня
Войти через:  Facebook Google Twitter Vk Yandex Mail.ru

Koos Du Plessis - Sprokie Vir N Stadskind - аккорды и текст, видео

Печатать
Просмотров: 127
Sprokie Vir N Stadskind
Koos Du Plessis
Sprokie vir 'n stadskind - Koos du Plessis
------------------------------------------
(original key is Bb)

D                               G     D      A    A7 D 
As die reen van stof en roet verby is en die rook verdwyn
D                          G        D    A    A7  D 
Sal daar in die sterrelose hemel 'n neon boog verskyn

G                     D 
En kyk maar goed want as jy hom vind 
   A                 D 
vertel ek vir jou 'n sprokie my kind
       G              D 
van 'n skatkis met ou ketting gebind
E            A    A7 A 
aan die neon boog se punt

D                             G          D      A   A7 D 
Volg hom elke nag oor swart riviere, oor kranse van beton
D                               G      D       A   A7 D 
As jy aanhou stap tien duisend ure sal jy dalk daar kom

G                      D 
Maar hier moet jy jou nimmer laat bind
   A                  D 
want so lui die ou, ou sprokie my kind
       G              D 
as jy geluk en vrede wil vind
E             A    A7 A 
soek die neon boog se punt

D                               G     D      A    A7  D 
Volg hom elke nag oor swart riviere, kyk nie een maal om
D                               G          D       A    A7 D 
Dalk vind jy die land van blou saffiere en dalk 'n brokkie son

Добавлено: 07.06.2012
Другие материалы по этой песне:
  • Аккорды и текст

Страница создана 07.06.2012
http://primanota.ru/koos-du-plessis/sprokie-vir-n-stadskind-chords.htm
Привет, Гость.
Предлагаем пройти революционный курс по гитаре.
Подарок от PrimaNota.Ru, забирай!