PrimaNota.ru - самый крупный в мире бесплатный архив песенных текстов, аккордов, табулатур и нот


Johannes Kerkorrel - Boogskutter - аккорды и текст, видео

Регистрация Запомнить меня
Войти через:  Facebook Google Twitter Vk Yandex Mail.ru

Johannes Kerkorrel - Boogskutter - аккорды и текст, видео

Печатать
Просмотров: 125
Уроки эстрадного вокала в Санкт-Петербурге
Boogskutter
Johannes Kerkorrel
		   Boogskutter deur Johannes Kerkorrel


C      Dm                              C                  Dm 
WEL EK SIEN HOM TEEN DIE DUIN WAAR DIE SON TEEN DIE NAMIB SLAAN
                                               C                   Dm 
MET SY PYL EN 'N BOOG EN 'N LENDEKLEED DRAF HY SNEL IN DIE SAND WOESTYN
       F                                             C                Dm 
MET 'N SILWER VLERK SWIEP ONS OOR DIE DUIN BLITS DIE SON SPEELS IN SY OOG
                                                       C                    Dm 
EN METEENS HAAL HY OOR EN LANSEER UIT 'N BOOG BRING 'N BRIEF UIT DIE OERTYD SAAM
      F                         C                       Dm 
NA NA NA NA LAAT DIT REEN NA NA NA BRING DIE GROOT REEN AAN
                                    C                       Dm 
WANT HY SIEN HOM HY SIEN HOM KOM HY SIEN HOE DIE GROOT REEN KOM
  F               C               Dm 
A HA HA RUIMTEMAN MEESTER VAN DIE EEU
                                  C                Dm 
MASJIENE DANS OP JOU BEVEL KAN JY NOG IETS VIR ONS DOEN
         F                             C              Dm 
WANT DIE SON BRAND DIE WOESTYN WORD 'N VUUR TEEN ELKE DUIN
                                    C                   Dm 
EN DIT HET JARE LAAS HIER GEREEN EN DIE KHOMAS HOOGLAND LY
  F                 C           Dm 
A HA HA MENSEKIND A HA HA RUIMTEMAN
                                         C                        Dm 
MAAK WAT JY WIL DOEN WAT JY KAN LAAT DIT REEN LAAT DIE GROOT REEN KOM
                            C                    Dm 
WYSEMAN MEDISYNEMAN AAN DIE EINDE VAN 'N DUISEND JAAR
                                               C             Dm 
KAN JY VLIEG KAN JY DROOM KAN JY SKEPE BOU WAT NA DIE RUIMTE VAAR
       F                                     C                     Dm 
DIE PLANEET KLA DIE PLANEET DRA SWAAR DIE PLANEET KAN DIE VRAG NIE DRA
                                      C          Dm 
VAN ALLES WAT JY OP GEBRUIK GROET DIE BOME Sê KOEBAAI
   F                     C             Dm 
NA NA NA NA RUIMTEMAN NA NA NA MEDISYNEMAN
                                         C         Dm 
MAAK WAT JY WIL DOEN WAT JY KAN LAAT DIE BOME ASEM HAAL

     
Добавлено: 11.07.2013
Другие материалы по этой песне:
  • Аккорды и текст

Страница создана 11.07.2013
http://primanota.ru/johannes-kerkorrel/boogskutter-chords.htm
Привет, Гость.
Предлагаем пройти революционный курс по гитаре.
Подарок от PrimaNota.Ru, забирай!