» 
 » 
Die Hysbak Song



Hugo - Die Hysbak Song - аккорды

Тональность: 
0
Масштаб: 
100%
Прокрутка: 
0
Проще!
Аппликатуры
Нотный режим
Die Hysbak Song
Hugo
[ Предположительная тональность: D ]

D       A             D    Em           D            A
In die dag is ek 'n valk,       in die nag is jy 'n wolf
D            A               Bm
dis net die lig wat ons twee skei
G                  D                 A
na werk gaan ons saam in die hysbak ry

D         A     D      Em       D      A
Jy't jou eie kantoor,       en ek het myne
D            A     D   Em         D        A
maar tussen jou en my,     lê 'n duisend kosyne

D            G             A     D
Tussen die tweede en die derde vloer
G                A      D    GA
wens ek hierdie hysbak breek    x2

In die dag is ek 'n valk, in die nag is jy 'n wolf
dis net die lig wat ons twee skei
na werk gaan ons saam in die hysbak ry

Ek wonder of jy, ook so voel oor my
le jy ook in die nag, en dink aan my

Soos die leeu en die lam, nooit bymekaar gaan le
sal ek en jy, nooit iets kan se nie

Hugo - Die Hysbak Song - ноты

(включить)
Другие композиции этого автора:
Другие материалы по этой песне:
  • Аккорды, текст

https://primanota.net/hugo/die-hysbak-song-chords.htm