PrimaNota.ru - самый крупный в мире бесплатный архив песенных текстов, аккордов, табулатур и нот


Francois Van Coke - Behoort Aan Niemand Nie - аккорды и текст, видео

Регистрация Запомнить меня
Войти через:  Facebook Google Twitter Vk Yandex Mail.ru

Francois Van Coke - Behoort Aan Niemand Nie - аккорды и текст, видео

Печатать
Просмотров: 73
Behoort Aan Niemand Nie
Francois Van Coke
Hi, ek glo hierdie is 100% akkuraat. Ek is net nie seker van die volgorde van die chords by die solo
nie. Maar enjoy :)

Francois van Coke-Behoort aan niemand nie

Intro: Bm


Verse 1:
    Bm
Die son kom op sonder dat ek dit sien
       G
Tyd verraai die oë
    Bm
Die aarde raak te klein vir ons
       G            
En ons koppe te groot
      Bm
Staan op uit die stof
Vreet van elke boom
    G
Vir jou wat oor 'n toekoms droom
     Bm
Iets sê vir my:
                      G
'Maak oop jou oë, dis hier waar jy die plot verloor.'


Pre-Chorus:
D
Sluit oop jou hart
A
Deel in die smart


Chorus:
Bm
Staan terug vir niemand nie
D           A
Behoort aan niemand nie
D
Sluit oop jou hart
A           
Deel in die smart


Interlude: Bm


Verse 2:
   Bm                     G
Jammer, ek is so geprogrammeer
   Bm      
Verraaier van sy eie mense
G
Leef in die drukkoker
Bm
Twee seuns hardloop weg
Want pa skiet op ma
G
Versigtig, onveilig en afgestomp
Bm
Iets sê vir my:
                      G
'Knyp toe jou oë, dis hier waar jy die plot verloor'


Pre-Chorus:
D
Sluit oop jou hart
A
Deel in die smart


Chorus:
Bm
Staan terug vir niemand nie
D           A
Behoort aan niemand nie
D
Sluit oop jou hart
A           
Deel in die smart
Bm
Staan terug vir niemand nie
D           A
Behoort aan niemand nie


Solo: Bm D A Bm G Bm G Bm G A


Pre-Chorus:
D
Sluit oop jou hart
A
Deel in die smart


Chorus:
Bm
Staan terug vir niemand nie
D           A
Behoort aan niemand nie
Bm
Staan terug vir niemand nie
D           A
Behoort aan niemand nie


End:
Bm
Staan terug vir niemand nie
D           A
Behoort aan niemand nie 
(3x)
Добавлено: 29.11.2015
Вам также может быть интересно:
Другие материалы по этой песне:
  • Аккорды и текст

Страница создана 29.11.2015
http://primanota.ru/francois-van-coke/behoort-aan-niemand-nie-chords.htm
Привет, Гость.
Предлагаем пройти революционный курс по гитаре.
Подарок от PrimaNota.Ru, забирай!