PrimaNota.ru - самый крупный в мире бесплатный архив песенных текстов, аккордов, табулатур и нот


Duislig - Ek Sal Sing - аккорды и текст, видео

Регистрация Запомнить меня
Войти через:  Facebook Google Twitter Vk Yandex Mail.ru

Duislig - Ek Sal Sing - аккорды и текст, видео

Печатать
Просмотров: 74
Ek Sal Sing
Duislig
Intro:  F#  G#m B/D#  E 

Vers 1: 
F#
Wanneer hoë water kom
 G#m 
En ek in storm staan
B/D#
Wanneer swaarkry op my druk
E 
En ek in vrees wil skuil

Pre-koor

C#m  B/D#   F#  . . . .
As my denke my ontspoor
C#m   B/D#   F#   E
En my hart weer moed verloor

Koor x2
  B  . . .
Here leer my sing as dit moeilik raak
 .  G#m      E
As ek aanhou val, Here maak my lippe oop
 F#      B  . . . .
U het my verlos Ek sal sing

Vers 2:       
 F# 
Wanneer winde om my waai
G#m
En ek niks voor my sien
B/D#
Wanneer teespoed my bedreig
E
En in my pad bly staan

Pre koor, Koor x2

Brug x2
  G#m   E
Ek sal sing Ek sal sing
 |B       1 D#m  2  E  
Ek sal sing Ek sal sing

Pre-koor, Koor x2, Brug x2


Ek sal sing (B) Deur Duis:Lig
Geskryf deur Jake Odendaal, Hennie Maritz en KrissTel -Urial Publishing en Mavenmusic Publishing
Duis:Lig 2 Volg ons op Twitter by @DuisLig of Facebook - Duis:Lig
Добавлено: 17.09.2015
Другие материалы по этой песне:
  • Аккорды и текст

Страница создана 17.09.2015
http://primanota.ru/duislig/ek-sal-sing-chords.htm
Привет, Гость.
Предлагаем пройти революционный курс по гитаре.
Подарок от PrimaNota.Ru, забирай!