PrimaNota.ru - самый крупный в мире бесплатный архив песенных текстов, аккордов, табулатур и нот


David Kramer - Hanne - аккорды и текст, видео

Регистрация Запомнить меня
Войти через:  Facebook Google Twitter Vk Yandex Mail.ru

David Kramer - Hanne - аккорды и текст, видео

Печатать
Просмотров: 125
Hanne
David Kramer
David Kramer - Hanne
--------------------
 
            G         D                    G    
Ag kyk die hande, die   die twee hande van my
                C               G 
Waar het ek die   twee hande gekry
                                      C
Kyk die hande die, die twee hande van my
                G                        D
Die hande raak oud, maar daar's nog nie fout
                     G
Met die hande van ‘n ouman ja-nee

Kyk die hande die, hulle't hard gewerk
Doodmaakhande die kan bid in die kerk
Kyk die hande die, hulle't te lank gewerk
Die hande is hard die hande kan slat
Die hande van ‘n ouman ja-nee

La, la, la...

Kyk die palms van my was mos nooit vol geld
Loop die toekoms vir my nes paadjies deur die veld
Kyk die hande van my hulle ken net nie geld
Klop aan die deure is net vol vere
Die hande van ‘n ouman ja-nee

Kyk die hande die, die 2 hande van my
Op hul jonger dae het hul lekker gekry
Kyk die hande die, die 2 hande van my
Die hare gee, het hulle gestreel
Die hande van ‘n ouman ja-nee (2 x)
Добавлено: 06.10.2013
Другие материалы по этой песне:
  • Аккорды и текст

Страница создана 06.10.2013
http://primanota.ru/david-kramer/hanne-chords.htm
Привет, Гость.
Предлагаем пройти революционный курс по гитаре.
Подарок от PrimaNota.Ru, забирай!